Jenny is 'n baie spesiale vriendin en dit was vir my 'n groot vooreg om haar hare en grimering te doen vir haar groot dag! Sy het gestraal van geluk en was een van die mooiste en gelukkigste bruide wat ek nog gesien het! Dit was regtig 'n groot seen om te kon deel wees van haar en Corrie se spesiale dag!!
Baie dankie vir Jana Marnawick Photography vir die pragtige fotos!!
0 Comments
Claudine got married at one of my favourite venues, Rickety Bridge in Franschhoek. I met Claudine more than a year ago for her trial as she is from the UK and could not believe how quickly the time has gone for her big day to arrive! She wanted a natural soft romantic look for her hair and makeup and I think we pulled it off quite well:) She looked amazing and glowing with happiness! Thank you to Jani B Photography for these lovely photos!!
|